Keltiese kruis

'n Keltiese kruis

Die Keltiese kruis kombineer die Christelike kruis met 'n sirkel wat die kruispunt omring. Dit is die simbool van die Keltiese Christendom, alhoewel dit moontlik 'n voor-Christelike oorsprong het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search